Posts

Leerstyle: Toets en identifiseer jou kind se leerstyl só, en bepaal die beste manier om te leer!

Image
Leerstyle: Toets en identifiseer jou kind se leerstyl só, en bepaal die beste manier om te leer!   L. Marais Elke leerder leer op sy individuele manier en teen sy eie tempo. Sommige studente leer die beste deur te sien wat die opvoeder skryf, ander leerders leer beter deur te luister na die opvoeder se verduidelikings en groep/klas besprekings. Daar is dan ook leerders wat die beste leer deur te luister en die inligting te intrepreteer en te teken of skribbles te maak in hulle notaboeke. Hierdie hang van elke leerder af en die voorkeure wat vir hulle werk, dit word leerstyle genoem. Tipes leerstyle: Hier volg die eienskappe van elkeen en hoe om dit te identifiseer. Daar is 3 hoof leerstyle waartussen ons onderskei; ouditief, kineties en visueel. Elkeen van ons het'n bietjie van elke leerstyl, maar daar is een wat domineer. Deur op die dominante leerstyl te fokus kan jy baie maklik leer en studeer. Visuele leerstyl: Die visuele leerstyl is wat dit sê, jy leer deur te sien. Hierdie...